"En hoe was jou naweek?"
Het jy gerus en/of gevlug?
Kon jy diep asemhaal en die oomblik beleef?
Kon jy slaap tot jy wakker word en ietsie drink totdat jy honger word?
Het jy al jou kaste reggepak en laaie skoon gemaak?
Alles probeer inhaal wat jy al lank uitstel?
Het jy Ratanga Junction besoek, die Two Oceans aangepak, vriende oorgenooi en gaan Kite Surf?
Maak dit regtig saak hoe ons, ons tyd spandeer? Is die vraag nie eerder of ons elke oomblik bewustelik moet beleef nie?
Staff training het ‘n verskeidenheid van opleidingskursusse soos Time Management, Emotional Intelligence en die Enneagram wat jou kan help om meer bewustelik (mindful) te lewe.
